Ons word ekonomies vernietig.
Ons word etnies en kultureel onderdruk.
Dit is ons keuse! Ons kan hierdie waansin stop en n voorspoedige land bou!
Sou die ANC beheerde Suid Afrikaanse regering weier om te onderhandel om hul beleid van vervolging teen die Kaap en sy mense te stop
sal ons geforseer word om ons enigste opsie na te jaag…
Deur wettige en vreedsame middele streef ons na n demokratiese referendum, waarin ons, die mense van die Kaap,
ons eie toekoms en lot sal bepaal as n onafhanklike staat…
Nuwe wette bepaal dat die OVK politieke partye sal verban om aan verkiesings deel te neem indien partye nie n sekere hoeveelheid (tussen 7,000 en 15,000) handtekeninge aan hulle verskaf nie. Die wetgewing word deur verskeie noue bondgenote in die Konstitusionele Hof beveg, maar dit blyk dat die beperking nie betyds gelig gaan word nie. Die Konstitusionele Hof bepaling sal vroeg volgende jaar plaassvind, maar om enige gebeurlikheid te voorkom wil ons verseker dat ons slaggereed sal wees daarvoor.
Teken asseblief en vra ook friende en familie wat geregistreerde kiesers is om ook te teken en die form deur te stuur.
TEKEN HIER
Marcus Ruiz Evans' Interview with Cape Independence Party - CAPEXIT Party Leader Jack Miller - 23 November 2024 |
|
Radio 786 interview with CAPEXIT Party Councillor Karl Bodin with regards to the case against the City of Cape Town Administration for its lack of management of the False Bay sewage pollution. |
CAPEXIT Party Councillor Karl Bodin delivering a Media Briefing with regards to the case against the City of Cape Town Administration for its lack of management of the decades-long False Bay sewage pollution. |
"The only thing necessary for the triumph of evil
is for good men to look on, and do nothing."
- John Stuart Mill